Camino Portuguese Roete

Camino Portuguese Roete

Portuguese Camino


Begin by Porto
  • Aantal nagte: 14   l   Stap dae: 12   l  Afstand Totaal: 211 km
Dag Roete Km
1 Aankoms en oornag in Porto (dit is moontlik om ekstra nagte in Porto te bly om die stad te besoek).
2 Porto na Arcos 25
3 Arcos na Barcelos 20
4 Barcelos na Balugães 15
5 Balugães na Ponte de Lima 18
6 Ponte de Lima na Rubiães-Pecene 23
7 Rubiães-Pecene na Tui 15
WordPress Tables Plugin

 

Hier is dit moontlik om ‘n stop in Tui te maak en vir 2 nagte in Tui te bly, om ‘n ruskans te vat in die middel van die Camino.

stap verder of Begin by tui 
  • Aantal nagte: 7   l   Stap dae: 6   l  Afstand Totaal: 120 km
Dag Roete Km
1 Arriveer en oornag in Tui
2 Tui na Porriño 15
3 Porriño na Redondela OF Arcade 18/21
4 Redondela OF Arcade na Pontevedra 15/18
5 Pontevedra na Caldas de Reis 23
6 Caldas de Reis na Padron 19
7 Padron na Santiago 24
8 Vertrek of bly nog ‘n dag aan
WordPress Tables Plugin

 

algemene inligting


Toerpryse sluit in:

  • Ons bespreek jou verblyf vooraf, bed & ontbyt basis. Hotelletjies het almal privaat kamers en- badkamers (geen Aubergues). Alle akkommodasie is op of naby die Camino roete geleë.
  • Bagasie vervoer daagliks gedurende stapdae. 1 Tas per persoon ingesluit in die prys. Ekstra tasse kan bespreek word teen Euro 5 per dag per tas (maksimum 20 kg).
  • Registrasie en Camino dokumentasie deur Confraternity of St James (word benodig vir die Schengen Visum).
  • Camino voorbereidings- en reiswenke & volledige ‘Wat om te pak’ lys.
  • Camino paspoort en ‘credentials’ asook volledige pakket met ‘n stap handleiding, verblyf ‘vouchers’ en roetekaarte ingesluit (ontvang reeds voor vertrek).
  • 24 uur bystand deur ons Engelssprekende agente in Spanje tydens jou Camino.

Toerpryse sluit uit:

  • Vlugte: Internasionaal en binnelands.
  • Schengen Visum vir Spanje (ons kan hulp verleen teen R350 per applikasie).
  • Middagetes en aandetes, drankies en ander verversings wat nie in die toerplan uiteengesit nie.
  • Oorplasings per trein of bus dag 1 (prys op aanvraag).
  • Lughawe oorplasing laaste dag.
  • Persoonlike reisversekering, mediese versekering, paspoortgelde en bagasieversekering (reisversekering moet uitgeneem word sodra vlugte bespreek is en voor finale betaling van camino pakket deur Vellies na die Vreemde. Indien betalings reeds gemaak is en u kanselleer u Camino, is dit u verantwoordelikheid om by u reisversekering te eis).
  • Persoonlike uitgawes bv. wasgoed, kommunikasie kostes, telefoonrekening, kamerdiens ens.