Groepstap Opsies 2020

Taize & Le-Pay-en-Velay Camino in Frankryk

'n Geleentheid vir jongmense tussen die ouderdom van 20 - 35 om 'n week by Taize gemeenskap deur te bring en daarna die begin van die Camino Podiensis vanaf Le-Puy-en-Velay te stap.

2021

stap saam met erns grundling

Stap die Camino de Santiago in Spanje saam met Erns Grundling vanaf Ponferrada (214 km) of sluit by die groep aan vanaf Sarria (115 km) tot in Santiago of verder na Muxia (97 km).

03 -25 Julie 2021

stap saam met MARINA LOUBSER

Stap die Camino Via Francingena in Italië saam met Marina Loubser vanaf Monteviascone na Rome (120 km) met 'n opsionele toer in Rome.

2021

stap saam met CHARLOTTE wERTh

Stap die Camino de Santiago se Portuguese roete saam met Charlotte Werth vanaf Tui tot in Santiago (120 km) met 'n opsionele 2-dag toer in Lisbon & Sintra.

2021

stap saam met koos en barbara van der merwe

Stap die Camino de Santiago in Spanje saam met Koos en Barbara van der Merwe vanaf Sarria tot in Santiago (115km).

2021

MOSAÏEK INTERNATIONAL PILGRIMAGE

Walk the Camino de Santiago Portuguese route with the Mosaiek Church from Vigo to Santiago (106 km).

2021