Camino Rome Roete

Camino via francigena


Begin by Siena na Viterbo
  • Aantal nagte: 9   l   Stap dae: 10   l  Afstand Totaal tot in Rome: 270 km
WP Table Builder
Stap verder of Begin by Viterbo na Rome
  • Aantal nagte: 5   l   Stap dae: 5   l  Afstand Totaal tot in Rome: 111 km
Dag Roete Km
1 Aankoms en oornag in Viterbo (moontlikheid vir ekstra nag(te) in Viterbo om die stad te besoek).
2 Viterbo – Vetralla 22
3 Vetralla – Sutri 22
4 Sutri – Campagnano di Roma 25
5 Campagnano di Roma – Isola Farnese 24
6 Isola Farnese – Rome 18
WP Table Builder

 

algemene inligting


Toerpryse sluit in:

  • Ons bespreek jou verblyf vooraf, bed & ontbyt basis. Hotelletjies het almal privaat kamers en- badkamers (geen Aubergues). Alle akkommodasie is op of naby die Camino roete geleë.
  • Registrasie- en Camino-dokumentasie soos benodig vir jou Schengen Visa.
  • Camino voorbereidings- en reiswenke & volledige ‘Wat om te pak’ lys.
  • Camino paspoort en ‘credentials’ asook volledige pakket met ‘n stap handleiding, verblyf ‘vouchers’ en roetekaarte ingesluit (ontvang reeds voor vertrek).

Toerpryse sluit uit:

  • Vlugte: Internasionaal en binnelands.
  • Schengen Visum vir Italië (ons kan hulp verleen teen R350 per applikasie).
  • Middagetes en aandetes, drankies en ander verversings wat nie in die toerplan uiteengesit nie.
  • Daaglikse vervoer van jou bagasie tydens stapdae.
  • Oorplasings per trein of bus dag 1.
  • Lughawe oorplasing laaste dag.
  • Persoonlike reisversekering, mediese versekering, paspoort-gelde en bagasieversekering (reisversekering moet uitgeneem word sodra vlugte bespreek is en voor finale betaling van camino pakket deur Vellies na die Vreemde. Indien betalings reeds gemaak is en u kanselleer u Camino, is dit u verantwoordelikheid om by u reisversekering te eis).
  • Persoonlike uitgawes bv. wasgoed, kommunikasie kostes, telefoonrekening, kamerdiens ens.